Suidwes Biltong Resep



Found this great Biltong Recipe on Trotse Boerefolk site and it was posted by Stefaans Blaauw. 

SUIDWES BILTONG RESEP...
Gebruik BEES of WILD silverside en Topside....
Sny die vleis in so 2 cm dik skywe...
Gooi nou die volgende speserye op...per Kg vleis (biltong)
18 Gr sout
2 Gr peper
4 Gr gebrande koljander
2 gr bruin suiker
Gooin die vleis in n meng bak, en die smeer al die speserye in die vleis in...sprinkel bietjie Worchestersous oor...( Bly weg van ASYN af)
Laat staan vir 12 ure in koeler, en meng weer deur laat staan wer 12 ure ...en hang op om droog te word..in goed gewentileeder vertrek of voor n waaier.

0 Response to "Suidwes Biltong Resep"

Post a Comment